Die Balju - Lydenburg Distrik
logos

Balju Lydenburg & Burgersfort Areat

Belangrike Kennisgewing - Kopers moet van vooraf registreer by die Balju Kantoor.
Hof Reëls 46 & 43 gewysig en van krag vanaf 22 Desember 2017

Ged 16 (Ged/Ged 1) Plaas Fraaiuitzicht 302, Burgersfort

3 X HOUT HUISE
Veiling Datum: 6 September 2017 om 10:00

Besonderhede

Eiendom Tipe:Residensieel
Veiling Tipe:Geregtelike verkoping
Erfbeskrywing:GEDEELTE 16 (GEDEELTE VAN GEDEELTE 1) VAN DIE PLAAS FRAAIUITZICHT 302, REGISTRASIE AFDELING KT, PROVINSIE VAN MPUMALANGA GROOT 2.9527 HEKTAAR; GEHOU KRAGTENS AKTE VAN TRANSPORT NO. T133788/07
Eiendom Adres: Gedeelte 16 (Ged/Ged
Plaas Fraaiuitzicht 302
Burgersfort
Munisipaliteit:Groter Tubatse Munisipaliteit
GPS Longitude:30° 15' 46.8" E
GPS Latitude:24° 40' 52.92" S
Veiling Venue:Balju Kantoor

Veiling Venue

Veiling Adres:Kantoor Straat 80

Lydenburg

Saak Inligting

Saaknommer:14203/2014

Fotos

Kaart na eiendom

Reëls van die veiling i.t.v. die VBW, Wet 68 van 2008

  • Registrasie van potensiële kopers sal plaasvind voor die veiling en 'n deposito van R15,000.00, in kontant of tjek, word vereis met registrasie, wat terugbetaalbaar is.
  • 'n Deposito van 10% soos bepaal deur die Verkoopsvoorwaardes is onmiddelik betaalbaar na afloop van verkoping in kontant, elektroniese oorbetaaling of 'n bankgewaarborgde tjek.
  • Afslaer Kommissie is verskuldig en onmiddelik betaalbaar na afloop van verkoping deur die koper.
  • Geregtelike Verkopings word bestuur soos voorgeskryf deur die Verbruikers Beskermings Wet, nr 68 van 2008 wat besigtig kan word te www.acts.co.za en www.info.gov.za
  • Die persone wat beoog om by die veiling te bie moet sy/haar identiteit registreer by die Balju Kantoor voor die veiling en sodanige registrasie moet aan FICA (Sentrale Finansiële Inteligensie Wet 2001) vereistes voldoen.

Vrywaring

Neem asseblief kennis dat die straat adres, verbeteringe en enige ander inligting oor onroerende eiendom nie gewaarborg kan word nie, die eiendom word verkoop soos voorgestel deur die Titel Akte en die Balju Lydenburg is nie verantwoordelik vir enige wanvoorstellings wat mag spruit uit sodanige foutiewe inligting nie.