Die Balju - Lydenburg Distrik
logos

A1 Lock & Key

Sleutels (sny)
Slotte
Hek motors (Centurion)
Afstandbeheerders
Kluise
Tel: 013 235 3976
29 Lange St, Lydenburg

Nr. 4 Isolda Erf 133 Lydenburg

BESKRYWING BUITE: Enkelverdieping Aangehegte Struktuur van Baksteen en Teëldak DIE EIENDOM IS OMHEIN MET BAKSTEEN EN ELEKTRIESE HEK BESKRYWING BINNE: Geteël en Gepleister 3 X SLAAPKAMER 2 X BADKAMER 1 X SITKAMER 1 X KOMBUIS 1 X MOTORHUIS
Veiling Datum: 10 September 2025 om 10:00

Besonderhede

Eiendom Tipe:Residensieel
Veiling Tipe:Geregtelike verkoping
Erfbeskrywing:'N EENHEID BESTAANDE UIT – (A) DEEL NR. 4 SOOS GETOON EN MEER VOLLEDIG BESKRYF OP DEELPLAN NR. SS273/1992, IN DIE SKEMA BEKEND AS ISOLDA MET BETREKKING TOT DIE GROND EN GEBOU OF GEBOUE GELEË TE ERF 133 LYDENBURG DORPSGEBIED, THABA CHWEU PLAASLIKE MUNISIPALITEIT WAARVAN DIE DEEL DIE VLOEROPPERVLAKTE, VOLGENS DIE GENOEMDE DEELPLAN, 134 VIERKANTE METER IN GROOTTE IS; EN (B) N ONVERDEELDE AANDEEL IN DIE GEMEENSKAPLIKE EIENDOM IN DIE SKEMA TOEGEDOENE AAN DIE GENOEMDE DEEL IN OOREENKOMS MET DIE DEELNEMINGSKWOTA SOOS ONDERDUK OP DIE GENOEMDE DEELPLAN. GEHOU DEUR AKTE VAN OORDRAG NOMMER ST4439/2014 EN ONDERWORPE AAN SULKE VOORWAARDES SOOS UITGESTEL IN DIE VOORNOEMDE AKTE.
Eiendom Adres:133 Kantoor Straat 4 Isolda

Lydenburg
Munisipaliteit:Thaba Chweu Municipality
Veiling Venue:Balju Kantoor

Veiling Venue

Veiling Adres:Kantoor Straat 80

Lydenburg

Saak Inligting

Saaknommer:2997/2022

Reëls van die veiling i.t.v. die VBW, Wet 68 van 2008

  • Registrasie van potensiële kopers sal plaasvind voor die veiling en 'n deposito van R15,000.00, in kontant of tjek, word vereis met registrasie, wat terugbetaalbaar is.
  • 'n Deposito van 10% soos bepaal deur die Verkoopsvoorwaardes is onmiddelik betaalbaar na afloop van verkoping in kontant, elektroniese oorbetaaling of 'n bankgewaarborgde tjek.
  • Afslaer Kommissie is verskuldig en onmiddelik betaalbaar na afloop van verkoping deur die koper.
  • Geregtelike Verkopings word bestuur soos voorgeskryf deur die Verbruikers Beskermings Wet, nr 68 van 2008 wat besigtig kan word te www.acts.co.za en www.info.gov.za
  • Die persone wat beoog om by die veiling te bie moet sy/haar identiteit registreer by die Balju Kantoor voor die veiling en sodanige registrasie moet aan FICA (Sentrale Finansiële Inteligensie Wet 2001) vereistes voldoen.

Vrywaring

Neem asseblief kennis dat die straat adres, verbeteringe en enige ander inligting oor onroerende eiendom nie gewaarborg kan word nie, die eiendom word verkoop soos voorgestel deur die Titel Akte en die Balju Lydenburg is nie verantwoordelik vir enige wanvoorstellings wat mag spruit uit sodanige foutiewe inligting nie.