Ged 3 van Erf 628 Lydenburg
BESKRYWING BUITE: Enkele vrystaande struktuur van baksteen met teëldak
BESKRYWING BINNE: Teëls
2 X SLAAPKAMER
2 X BADKAMER
1 X SITKAMER
1 X KOMBUIS
1 X MOTORHUIS
SONERING: Algemeen Residensieel |
 |
Veiling Datum: 3 Desember 2025 om 09:00 |
Besonderhede
Eiendom Tipe: | Residensieel |
Veiling Tipe: | Geregtelike verkoping |
Erfbeskrywing: | GEDEELTE 3 VAN ERF 628 LYDENBURG DORPSGEBIED; REGISTRASIE-AFDELING JT; PROVINSIE MPUMALANGA; GROOTTE 419 VIERKANTE METER; GEHOU KRAGTENS AKTE VAN TRANSPORT NOMMER 914/2013
|
Eiendom Adres: | Brug Straat 3 RIVERFRONT VILLAS
Lydenburg |
Munisipaliteit: | Thaba Chweu Municipality |
Veiling Venue: | Balju Kantoor |
Veiling Venue
Veiling Adres: | Kantoor Straat 80
Lydenburg |
Saak Inligting
Reëls van die veiling i.t.v. die VBW, Wet 68 van 2008
- Registrasie van potensiële kopers sal plaasvind voor die veiling en 'n deposito van R15,000.00, in kontant of tjek, word vereis met registrasie, wat terugbetaalbaar is.
- 'n Deposito van 10% soos bepaal deur die Verkoopsvoorwaardes is onmiddelik betaalbaar na afloop van verkoping in kontant, elektroniese oorbetaaling of 'n bankgewaarborgde tjek.
- Afslaer Kommissie is verskuldig en onmiddelik betaalbaar na afloop van verkoping deur die koper.
- Geregtelike Verkopings word bestuur soos voorgeskryf deur die Verbruikers Beskermings Wet, nr 68 van 2008 wat besigtig kan word te www.acts.co.za en www.info.gov.za
- Die persone wat beoog om by die veiling te bie moet sy/haar identiteit registreer by die Balju Kantoor voor die veiling en sodanige registrasie moet aan FICA (Sentrale Finansiële Inteligensie Wet 2001) vereistes voldoen.
Vrywaring
Neem asseblief kennis dat die straat adres, verbeteringe en enige ander inligting oor onroerende eiendom nie gewaarborg kan word nie, die eiendom word verkoop soos voorgestel deur die Titel Akte en die Balju Lydenburg is nie verantwoordelik vir enige wanvoorstellings wat mag spruit uit sodanige foutiewe inligting nie.