Die Balju - Lydenburg Distrik
logos

A1 Droogskoonmakers

Vir al jou wasgoed en droogskoonmaak behoeftes!
(013) 235 3976
29 Lange straat, Lydenburg

Erf 3061 Mashishing Uitbr 6

BESKRYWING BUITE: VRYSTANDE ENKELVERDIEPING STRUKTUUR VAN BAKSTEEN EN TEËLDAK BESKRYWING BINNE: GETEËL 3 X SLAAPKAMER 1 X BADKAMER 1 X WC 1 X SITTAKKAMER 1 X KOMBUIS 2 X MOTORHUIS SONERING: ALGEMEEN RESIDENSIEEL
Veiling Datum: 11 Februarie 2026 om 10:00

Besonderhede

Eiendom Tipe:Residensieel
Veiling Tipe:Geregtelike verkoping
Erfbeskrywing:ERF 3061 MASHISHING UITBREIDING 6 DORPSGEBIED; REGISTRASIE-AFDELING JT; MPUMALANGA PROVINSIE; GROOT: 330 VIERKANTE METER; GEHOU KRAGTENS AKTE VAN OORDRAG T9538/2016
Eiendom Adres:Tambo Straat 3061
Mashishing
Lydenburg
Munisipaliteit:Thaba Chweu Municipality
Veiling Venue:Balju Kantoor

Veiling Venue

Veiling Adres:Kantoor Straat 80

Lydenburg

Saak Inligting

Saaknommer:4640/2024

Fotos

Reëls van die veiling i.t.v. die VBW, Wet 68 van 2008

  • Registrasie van potensiële kopers sal plaasvind voor die veiling en 'n deposito van R15,000.00, in kontant of tjek, word vereis met registrasie, wat terugbetaalbaar is.
  • 'n Deposito van 10% soos bepaal deur die Verkoopsvoorwaardes is onmiddelik betaalbaar na afloop van verkoping in kontant, elektroniese oorbetaaling of 'n bankgewaarborgde tjek.
  • Afslaer Kommissie is verskuldig en onmiddelik betaalbaar na afloop van verkoping deur die koper.
  • Geregtelike Verkopings word bestuur soos voorgeskryf deur die Verbruikers Beskermings Wet, nr 68 van 2008 wat besigtig kan word te www.acts.co.za en www.info.gov.za
  • Die persone wat beoog om by die veiling te bie moet sy/haar identiteit registreer by die Balju Kantoor voor die veiling en sodanige registrasie moet aan FICA (Sentrale Finansiële Inteligensie Wet 2001) vereistes voldoen.

Vrywaring

Neem asseblief kennis dat die straat adres, verbeteringe en enige ander inligting oor onroerende eiendom nie gewaarborg kan word nie, die eiendom word verkoop soos voorgestel deur die Titel Akte en die Balju Lydenburg is nie verantwoordelik vir enige wanvoorstellings wat mag spruit uit sodanige foutiewe inligting nie.