Die Balju - Lydenburg Distrik
logos

Balju Lydenburg & Burgersfort Areat

Belangrike Kennisgewing - Kopers moet van vooraf registreer by die Balju Kantoor.
Hof Reëls 46 & 43 gewysig en van krag vanaf 22 Desember 2017

Ged 3 Erf 2315 Mashishing Ext 6

BESKRYWING BUITE: Vrystaande enkelverdiepingstruktuur van baksteen en pleister met teëldak DIE EIENDOM IS OMHEIN MET BAKSTEEN BESKRYWING BINNE: Teëls en pleister 3 X SLAAPKAMER 1 X BADKAMER 1 X SITKAMER 1 X KOMBUIS SONERING: Algemeen
Veiling Datum: 8 April 2026 om 09:00

Besonderhede

Eiendom Tipe:Residensieel
Veiling Tipe:Geregtelike verkoping
Erfbeskrywing:GEDEELTE 3 VAN ERF 2315 MASHISHING UITBREIDING 6 DORPSGEBIED; REGISTRASIE-AFDELING TJ.; PROVINSIE MPUMALANGA
Eiendom Adres:Garden Court 2315/3
Mashishing
Lydenburg
Munisipaliteit:Thaba Chweu Municipality
Veiling Venue:Balju Kantoor

Veiling Venue

Veiling Adres:Kantoor Straat 80

Lydenburg

Saak Inligting

Saaknommer:997/2023

Fotos


Reëls van die veiling i.t.v. die VBW, Wet 68 van 2008

  • Registrasie van potensiële kopers sal plaasvind voor die veiling en 'n deposito van R15,000.00, in kontant of tjek, word vereis met registrasie, wat terugbetaalbaar is.
  • 'n Deposito van 10% soos bepaal deur die Verkoopsvoorwaardes is onmiddelik betaalbaar na afloop van verkoping in kontant, elektroniese oorbetaaling of 'n bankgewaarborgde tjek.
  • Afslaer Kommissie is verskuldig en onmiddelik betaalbaar na afloop van verkoping deur die koper.
  • Geregtelike Verkopings word bestuur soos voorgeskryf deur die Verbruikers Beskermings Wet, nr 68 van 2008 wat besigtig kan word te www.acts.co.za en www.info.gov.za
  • Die persone wat beoog om by die veiling te bie moet sy/haar identiteit registreer by die Balju Kantoor voor die veiling en sodanige registrasie moet aan FICA (Sentrale Finansiële Inteligensie Wet 2001) vereistes voldoen.

Vrywaring

Neem asseblief kennis dat die straat adres, verbeteringe en enige ander inligting oor onroerende eiendom nie gewaarborg kan word nie, die eiendom word verkoop soos voorgestel deur die Titel Akte en die Balju Lydenburg is nie verantwoordelik vir enige wanvoorstellings wat mag spruit uit sodanige foutiewe inligting nie.