Die Balju - Lydenburg Distrik
logos
Filter Items

Balju Lydenburg & Burgersfort Areat

Belangrike Kennisgewing - Kopers moet van vooraf registreer by die Balju Kantoor.
Hof Reëls 46 & 43 gewysig en van krag vanaf 22 Desember 2017

2 November 2016 om 10:00

02 NOVEMBER 2016

Veiling Venue

Veiling Tipe:Geregtelike verkoping
Veiling Adres:Vanadium Straat 1210

Steelpoort

Veiling Sake

Saaknommer:1060/2016

Veiling Items

Gereedskap
Staal tafel
5 x Staal tafel
Lug Kompressor
1 x Lug Kompressor
Sweis Masjien
2 x Sweis Masjien
Snymasjien
1 x Snymasjien
Staanboor
1 x Kitchen Walker Staanboor
Bandsaag
1 x Bandsaag
1 x Yster Horisontale Bandsaag
Buig Masjien
1 x Buig Masjien
Container
6 x Container
Voertuie en Toebehore
Trok
1 x Man Trok Enkel Kajuit
Vurkhyser
1 x Vurkhyser
Kantoor Meubels
Lessenaar
4 x Lessenaar
4 Laai liasseerkabinet
4 x 4 Laai liasseerkabinet
Kabinet
2 x 2 Deur Staal Kabinet
Algemene Handelaar
ALLERLEI
ALLERLEI: Skroot Staal

Reëls van die veiling i.t.v. die VBW, Wet 68 van 2008

  • 'n Voorenemende koper moet voldoen aan die vereistes soos voorgeskry deur die Sentrale Finansiële Inteligensie Wet 38 van 2001 (FICA).
  • Die afslaer/balju Mnr AC van Rooyen is die Balju van die Hof vir die Jurisdiksie van LYDENBURG & BURGERSFORT DISTRIK, te 80 KANTOOR STRAAT, LYDENBURG.
  • Die Rëels van Veiling voldoen aan artikel 45 van die Verbruikers Beskermings Wet, Wet 68 van 2008 ("die Wet")
  • 'n Geldige TV Lisensie moet getoon word met die koop van 'n TV.
Net 'n oomblik...