Die Balju - Lydenburg Distrik
logos
Filter Items

Adverteer hier

Om hier te adverteer, kontak die baljukantoor by (013) 235 1877.

27 September 2017 om 10:00

27 September 2017

Veiling Venue

Veiling Tipe:Geregtelike verkoping
Veiling Adres:Kantoor Straat 80

Lydenburg

Veiling Sake

Saaknommer:C00762/2015
 
Saaknommer:J061

Veiling Items

Huishoudelike
Stoof
1 x Stoof
Sitkamerstel
1 x 3 Stuk Sitkamerstel

Reëls van die veiling i.t.v. die VBW, Wet 68 van 2008

  • 'n Voorenemende koper moet voldoen aan die vereistes soos voorgeskry deur die Sentrale Finansiële Inteligensie Wet 38 van 2001 (FICA).
  • Die afslaer/balju Mnr AC van Rooyen is die Balju van die Hof vir die Jurisdiksie van LYDENBURG & BURGERSFORT DISTRIK, te 80 KANTOOR STRAAT, LYDENBURG.
  • Die Rëels van Veiling voldoen aan artikel 45 van die Verbruikers Beskermings Wet, Wet 68 van 2008 ("die Wet")
  • 'n Geldige TV Lisensie moet getoon word met die koop van 'n TV.
Net 'n oomblik...