Die Balju - Lydenburg Distrik
logos
Filter Items
Sake




Kategorieë







Adverteer hier

9 September 2020 om 10:00

09 September 2020

Veiling Venue

Veiling Tipe:Geregtelike verkoping
Veiling Adres:Kantoor Straat 80

Lydenburg

Veiling Sake

Saaknommer:LP/BRF/RC108/2018
 
Saaknommer:1782/2018
 
Saaknommer:277/2018

Veiling Items

Voertuie en Toebehore
Motors
1 X VW KEWER
Huishoudelike
TV
2 X TV
1 x TV
1 x TV
Yskas
1 X Yskas
1 x Yskas
Sitkamerstel
1 X 3 Stuk Sitkamerstel
1 X 3 Stuk Sitkamerstel
1 x 3 Stuk Sitkamerstel
1 x 2 Stuk Sitkamerstel
Eetkamerstel
1 X Eetkamerstel met 8 Stoele
1 x Eetkamerstel met 8 Stoele

Reëls van die veiling i.t.v. die VBW, Wet 68 van 2008

  • 'n Voorenemende koper moet voldoen aan die vereistes soos voorgeskry deur die Sentrale Finansiële Inteligensie Wet 38 van 2001 (FICA).
  • Die afslaer/balju Mnr AC van Rooyen is die Balju van die Hof vir die Jurisdiksie van LYDENBURG & BURGERSFORT DISTRIK, te 80 KANTOOR STRAAT, LYDENBURG.
  • Die Rëels van Veiling voldoen aan artikel 45 van die Verbruikers Beskermings Wet, Wet 68 van 2008 ("die Wet")
  • 'n Geldige TV Lisensie moet getoon word met die koop van 'n TV.
Net 'n oomblik...