Die Balju - Lydenburg Distrik
logos
Filter Items
Sake



Kategorieë










A1 Droogskoonmakers

Vir al jou wasgoed en droogskoonmaak behoeftes!
(013) 235 3976
29 Lange straat, Lydenburg

17 September 2025 om 10:00

17 September 2025

Veiling Venue

Veiling Tipe:Geregtelike verkoping
Veiling Adres:Kantoor Straat 80

Lydenburg

Veiling Sake

Saaknommer:853/2022
 
Saaknommer:RPNT8315

Veiling Items

Voertuie en Toebehore
Bus
1 x VW Bus
1 x VW Bus
Huishoudelike
Koffie tafel
1 x Koffie tafel
Kantoor Meubels
Volledige Rekenaar
1 x Volledige Rekenaar
Kantoor stoel
9 x Kantoor stoel
Oogkundige
Specticles
Stock in trade (Variety of Specticle Frames)
Toetsmasjien
1 x Toetsmasjien

Reëls van die veiling i.t.v. die VBW, Wet 68 van 2008

  • 'n Voorenemende koper moet voldoen aan die vereistes soos voorgeskry deur die Sentrale Finansiële Inteligensie Wet 38 van 2001 (FICA).
  • Die afslaer/balju Mnr AC van Rooyen is die Balju van die Hof vir die Jurisdiksie van LYDENBURG & BURGERSFORT DISTRIK, te 80 KANTOOR STRAAT, LYDENBURG.
  • Die Rëels van Veiling voldoen aan artikel 45 van die Verbruikers Beskermings Wet, Wet 68 van 2008 ("die Wet")
  • 'n Geldige TV Lisensie moet getoon word met die koop van 'n TV.
Net 'n oomblik...